oploop [boodskap #136731] |
Mon, 31 May 2021 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oploop
Afbreking: op•loop
Samestelling: op + loop
Werkwoord: loop op, oploop
Verlede tyd: het opgeloop
Teenwoordige deelwoord: oplopende
Betekenis:
• Na boontoe loop, of na boontoe leun.
• In getal of hoeveelheid toeneem.
Gebruik:
• Pasop dat jy nie val as jy die trappe oploop nie.
• Betaal jou rekening voordat dit te ver oploop.
Antoniem:
• afloop
Vertaling:
Engels: to walk up, go up; to accumulate, increase
Nederlands: oplopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|