Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boekhouer
boekhouer [boodskap #136727] Mon, 31 May 2021 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boekhouer
Afbreking: boek•hou•er
Samestelling: boek + houer


Selfstandige naamwoord: boekhouer
Meervoud: boekhouers
Verkleinwoord: boekhouertjie
Meervoud van verkleining: boekhouertjies

Betekenis:
• Iemand wat finansiële boeke (van inkomstes en uitgawes) byhou of nagaan.

Gebruik:
• Die boekhouer se syfers klop nie!

Sinoniem:
• penningmeester
• rekenmeester
• rentmeester

Verwant:
• boekhouding

Vertaling:
Engels: bookkeeper, accountant
Nederlands: boekhouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sokkerspan
Volgende onderwerp: katalogus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:54:11 UTC 2025