Re: Kan iemand my help? Ja nee [boodskap #14904] |
Tue, 19 May 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Hagen wrote in message ...
Ik neem aan dat Red Bull buiten Europa niet of nauwelijks bekend is.
Red Bull is 'n guarana en kaffeïen energiedrankie wat 'n weghol sukses in
Oostenryk was sonder enige omvattende nasionale bemarking. Omdat dit
relatief duur is, het dit 'n aura van "moet iets spesiaal wees "
Dit, en die feit dat op die blikkie 'n waarskuwing staan dat dit nie te
gereeld
gedrink moet word nie, het dit onweerstaanbaar vir Generation Next gemaak.
Vandag praat die bemarkingsmense van "Red Bull-isation. Maar nie almal het
ewe veel sukses met die bemarkings metode nie.
Vra maar vir Dr. Carl C Rhode by die kommunikasie departement van die Univ.
van Utrecht
as jy nie hierdie uitleg glo nie, Arthur. -)
Ek glo nie dis hier beskikbaar nie? Dit sal in elk geval waarskynlik eers
in Namibië getoets word voor dit hier verkoop word.
> BTW, heb je ergens een boek met quotes van Amerikaanse presidenten
opgeduikeld?
Nee, net gelees.
Groete
|
|
|