Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witstinkhout
witstinkhout [boodskap #136725] Mon, 31 May 2021 17:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Witstinkhout.
'n Witstinkhout.
witstinkhout
Afbreking: wit•stink•hout
Samestelling: wit + stinkhout


Selfstandige naamwoord: witstinkhout
Meervoud: witstinkhoute
Verkleinwoord: witstinkhoutjie
Meervoud van verkleining: witstinkhoutjies

Betekenis:
• 'n Netelboom van die Hoëveld, Celtis africana.

Gebruik:
• Dit witstinkhout is bestand teen droogte en groei taamlik vinnig.

Afgelei:
• witstinkhoutboom

Verwant:
• swartskinkhout

Vertaling:
Engels: witstinkhout
Nederlands: witstinkhout

Nota:
• Die boom het niks in gemeen met die ware- of swartstinkhout (Ocotea bullata) nie, behalwe dat dit ook 'n onaangename reuk afgee as dit gekap word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenstaan
Volgende onderwerp: sokkerspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:00:42 UTC 2025