Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenstaan
teenstaan [boodskap #136724] Mon, 31 May 2021 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenstaan
Afbreking: teen•staan
Samestelling: teen + staan


Werkwoord: staan tee, teenstaan
Verlede tyd: het teengestaan

Betekenis:
• Om iets te opponeer en weerstand daarteen te bied; jou daarteen verset.

Gebruik:
• Ons gaan hierdie wetswysiging ten sterkste teenstaan.

Wisselvorm:
• teëstaan

Sinoniem:
• afkeur
• bestry
• betwis
• beveg
• opponeer
• teësit
• teëwerk
• teenwerk
• vasskop
• verset
• weerstaan

Antoniem:
• saamwerk

Vertaling:
Engels: to withstand, resist
Nederlands: teenstaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerf
Volgende onderwerp: witstinkhout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:54:21 UTC 2025