jaarliks [boodskap #136721] |
Sun, 30 May 2021 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaarliks
Afbreking: jaar•liks
Samestelling: jaar + -liks
Byvoeglike naamwoord: jaarliks
Attributief: jaarlikse
Betekenis:
• Wat elke jaar, of een keer per jaar gebeur.
Gebruik:
• Die skool hou jaarliks 'n kermis om fondse in te samel.
Afgelei:
• halfjaarliks
• tweejaarliks
• driejaarliks
• vyfjaarliks
Vertaling:
Engels: yearly, annually
Nederlands: jaarlijks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|