inasem [boodskap #136716] |
Sun, 30 May 2021 16:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inasem
Afbreking: in•a•sem
Samestelling: in + asem
Werkwoord: asem in, inasem
Verlede tyd: het ingeasem
Betekenis:
• Om lug deur die neus of mond in die longe in te trek.
Gebruik:
• Die lug wat ons inasem bestaan hoofsaaklik uit stikstof en suurstof.
Sinoniem:
• inhaleer
• inspireer
Antoniem:
• uitasem
Afgelei:
• inaseming
Vertaling:
Engels: to breathe in, draw in, inhale, inspire
Nederlands: inademen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|