huurgeld [boodskap #136715] |
Sun, 30 May 2021 15:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huurgeld
Afbreking: huur•geld
Samestelling: huur + geld
Selfstandige naamwoord: huurgeld
Meervoud: huurgelde
Verkleinwoord: huurgeldjie
Meervoud van verkleining: huurgeldjies
Betekenis:
• Geld wat betaal word vir iets (soos 'n woonplek) wat gehuur word.
Gebruik:
• Die huurgeld is veels te hoog vir 'n krot soos die.
Sinoniem:
• huur
• huurinkomste
• pag
• paggeld
Afgelei:
• huurgeldwet
Vertaling:
Engels: rent, rental, renthire
Nederlands: huurgeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|