huurhuis [boodskap #136714] |
So, 30 Mei 2021 10:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huurhuis
Afbreking: huur•huis
Samestelling: huur + huis
Selfstandige naamwoord: huurhuis
Meervoud: huurhuise
Verkleinwoord: huurhuisie
Meervoud van verkleining: huurhuisies
Betekenis:
• 'n Huis wat gehuur word.
Gebruik:
• Doen 'n deeglike inspeksie voordat u in 'n huurhuis intrek.
Sinoniem:
• huurwoning
Verwant:
• huishuurder
Vertaling:
Engels: rented house
Nederlands: huurhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|