Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huur
huur [boodskap #136713] Sun, 30 May 2021 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huur
Afbreking: huur


Werkwoord: huur
Verlede tyd: het gehuur

Betekenis:
• Om iemand te betaal om vir jou te werk.
• Om iets teen betaling vir 'n bepaalde tyd te gebruik.

Gebruik:
• Die man het twee arbeiders gehuur om hom te help.
• Sy huur die huis vir vyf jaar.

Vertaling:
Engels: to hire, rent, lease, service
Nederlands: huren


Selfstandige naamwoord: huur
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Ooreenkoms om iets te huur, of die geld waarteen iets gehuur word.

Gebruik:
• Ek kan ongelukkig nie meer die huur bekostig nie.

Afgelei:
• huishuur
• huurder
• huurgeld
• huurhuis
• huurinkomste
• huurkoop
• huurling
• huurmoordenaar
• huurmotor
• huursoldaat

Vertaling:
Engels: rental
Nederlands: huur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisgesin
Volgende onderwerp: huurhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:10:28 UTC 2025