huisdier [boodskap #136711] |
Sun, 30 May 2021 10:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huisdier
Afbreking: huis•dier
Samestelling: huis + dier
Selfstandige naamwoord: huisdier
Meervoud: huisdiere
Verkleinwoord: huisdiertjie
Meervoud van verkleining: huisdiertjies
Betekenis:
• 'n Mak dier wat in of om die huis aangehou word.
Gebruik:
• Katte en honde is huisdiere.
Sinoniem:
• troeteldier
Vertaling:
Engels: domestic animal, pet
Nederlands: huisdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|