Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » houthakker
houthakker [boodskap #136710] Sun, 30 May 2021 09:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
houthakker
Afbreking: hout•hak•ker
Samestelling: hout + hakker


Selfstandige naamwoord: houthakker
Meervoud: houthakkers
Verkleinwoord: houthakkertjie
Meervoud van verkleining: houthakkertjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Arbeider wat bome sloop of 'n dier (soos sekere voëls) wat hout kap.

Gebruik:
• Ons moet oppas dat ons nie 'n verarmde volk van houthakkers en waterputters (waterdraers) word nie.

Sinoniem:
• houtkapper

Verwant:
• houthakkery

Vertaling:
Engels: wood cutter, tree feller, lumberjack
Nederlands: houthakker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierheen
Volgende onderwerp: huisdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:49:28 UTC 2025