Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaflik
skaflik [boodskap #136707] Sat, 29 May 2021 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaflik
Afbreking: skaf•lik


Byvoeglike naamwoord: skaflik
Vergrotende trap: skafliker
Oortreffende trap: skaflikste
Attributief: skaflike
Partitief: skafliks

Betekenis:
• Wat taamlik goed en aanvaarbaar is.

Gebruik:
• Die prys was ook heel skaflik.

Wisselvorm:
• skaplik (verouderd)

Sinoniem:
• aanvaarbaar
• billik
• bevredigend
• fatsoenlik
• gangbaar
• middelmatig
• redelik
• orraait

Antoniem:
• onaanvaarbaar
• onfatsoenlik
• onredelik

Afgelei:
• skaflikheid

Vertaling:
Engels: decent, bearable
Nederlands: schappelijk, redelijk, fatsoenlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakgat
Volgende onderwerp: hierbinne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:10:39 UTC 2025