bakgat [boodskap #136706] |
Sat, 29 May 2021 19:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakgat
Afbreking: bak•gat
Samestelling: bak + gat
Byvoeglike naamwoord: bakgat
Attributief: bakgat
Betekenis:
• (informeel) Wat goed en reg is.
Gebruik:
• Jan is 'n bakgat ou.
Sinoniem:
• bak
• goed
• puik
• uitstekend
• windmakerig
Vertaling:
Engels: great, nice, fine, excellent, marvellous
Nederlands: prima, tof
Bywoord: bakgat
Betekenis:
• 'n Positiewe antwoord op 'n vraag.
Gebruik:
• Dit gaan bakgat.
• Dit is bakgat.
Sinoniem:
• doodreg
• honderd-bedonnerd
• piekfyn
• lekker
Vertaling:
Engels: great, nice, fine, excellent, marvellous
Nederlands: prima, tof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|