Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negatiwiteit
negatiwiteit [boodskap #136703] Sat, 29 May 2021 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
negatiwiteit
Afbreking: ne•ga•ti•wi•teit


Selfstandige naamwoord: negatiwiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van negatief en pessimisties wees.

Gebruik:
• Pasop, negatiwiteit is aansteeklik en dit vertroebel later jou hele lewe.

Sinoniem:
• droefgeestigheid
• pessimisme
• swartgalligheid

Antoniem:
• positiwiteit

Vertaling:
Engels: negativity
Nederlands: negativiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omkoop
Volgende onderwerp: positiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:08:13 UTC 2025