Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deugniet
deugniet [boodskap #136701] Sat, 29 May 2021 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deugniet
Afbreking: deug•niet


Selfstandige naamwoord: deugniet
Meervoud: deugniete
Verkleinwoord: deugnietjie
Meervoud van verkleining: deugnietjies

Betekenis:
• 'n Persoon sonder goeie deugde (eienskappe); 'n niksbeduidende vent.

Gebruik:
• Weg, weg, jou bloedvergieter en jou deugniet! [II Samuel 16:7]

Sinoniem:
• kalfakter
• laelak
• misbaksel
• niksnuts
• ploert
• skobbejak
• twak
• vabond
• vrotvel

Vertaling:
Engels: good-for-nothing, rascal, scamp
Nederlands: deugniet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanniedood
Volgende onderwerp: omkoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:09:55 UTC 2025