Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderteken
onderteken [boodskap #136697] Sat, 29 May 2021 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderteken
Afbreking: on•der•te•ken
Samestelling: onder + teken


Werkwoord: onderteken
Verlede tyd: het onderteken
Teenwoordige deelwoord: ondertekening
Verlede deelwoord: ondertekende

Betekenis:
• 'n Handtekening aan die einde van aan 'n dokument plaas.

Gebruik:
• Sy parafeer die bladsye en onderteken die kontrak.

Afgelei:
• mede-onderteken

Afgelei:
• ondertekenaar
• ondertekende
• ondertekening

Vertaling:
Engels: to sign
Nederlands: ondertekenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genadeloos
Volgende onderwerp: stilstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:00:15 UTC 2025