genadeloos [boodskap #136696] |
Fri, 28 May 2021 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genadeloos
Afbreking: ge•na•de•loos
Samestelling: genade + -loos
Byvoeglike naamwoord: genadeloos
Vergrotende trap: genadeloser
Oortreffende trap: genadeloosste
Attributief: genadelose
Betekenis:
• Wat geen genade toon nie.
Gebruik:
• Die man is genadeloos gemartel.
Sinoniem:
• barbaars
• brutaal
• dodelik
• drasties
• gevoelloos
• gewetenloos
• goddeloos
• liefdeloos
• meedoënloos
• onbarmhartig
• ongenadig
• sadisties
• verskriklik
• wreedaardig
• wraakgierig
• wraaksugtig
• wreed
Antoniem:
• genadig
Afgelei:
• genadeloosheid
Vertaling:
Engels: merciless, ruthless, heartless, unforgiving, harsh
Nederlands: genadeloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|