hardloper [boodskap #136694] |
Fri, 28 May 2021 12:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hardloper
Afbreking: hard•lo•per
Samestelling: hard + loper
Selfstandige naamwoord: hardloper
Meervoud: hardlopers
Verkleinwoord: hardlopertjie
Meervoud van verkleining: hardlopertjies
Betekenis:
• 'n Persoon of dier wat hardloop.
Gebruik:
• Sy is 'n vinnige hardloper!
Afgelei:
• hardlopery
Verwant:
• atleet
• landloper
• naelloper
• naelryer
Vertaling:
Engels: runner
Nederlands: hardloper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|