voorstelling [boodskap #136692] |
Fri, 28 May 2021 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorstelling
Afbreking: voor•stel•ling
Selfstandige naamwoord: voorstelling
Meervoud: voorstellings
Verkleinwoord: voorstellinkie
Meervoud van verkleining: voorstellinkies
Betekenis:
• Iets wat iets anders uitbeeld of voorstel.
Gebruik:
• 'n Landkaart is 'n voorstelling van 'n gedeelte van die aardoppervlakte.
Sinoniem:
• beelding
• denkbeeld
• idee
• interpretasie
• konsepsie
• namaaksel
• nosie
Afgelei:
• voorstellingsdiens
• voorstellingsparade
• voorstellingsvermoë
• voorstellingswyse
Vertaling:
Engels: representation
Nederlands: voorstelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|