halsband [boodskap #136691] |
Fri, 28 May 2021 09:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halsband
Afbreking: hals•band
Samestelling: hals + band
Selfstandige naamwoord: halsband
Meervoud: halsbande
Verkleinwoord: halsbandjie
Meervoud van verkleining: halsbandjies
Betekenis:
• Band wat om die nek (hals) gehang of gebind word.
Gebruik:
• Die hond gaan haal sommer self sy halsband as hy wil gaan stap.
Afgelei:
• halsbandriem
Verwant:
• halsketting
Vertaling:
Engels: neck band, necklace, collar
Nederlands: halsband
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|