Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfuur
halfuur [boodskap #136690] Fri, 28 May 2021 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfuur
Afbreking: half•uur
Samestelling: half + uur


Selfstandige naamwoord: halfuur
Meervoud: halfure
Verkleinwoord: halfuurtjie
Meervoud van verkleining: halfuurtjies

Betekenis:
• 'n Periode van 30 minute; die helfte van 'n uur.

Gebruik:
• Die kos sal oor 'n halfuur klaar wees.

Afgelei:
• halfuurlange

Vertaling:
Engels: half an hour
Nederlands: halfuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grysaard
Volgende onderwerp: halsband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:51:58 UTC 2025