Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grysaard
grysaard [boodskap #136689] Fri, 28 May 2021 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grysaard
Afbreking: grys•aard
Samestelling: grys + -aard


Selfstandige naamwoord: grysaard
Meervoud: grysaards

Betekenis:
• 'n Ou persoon wie se hare al grys is.

Gebruik:
• Abraham was 'n grysaard van honderd vyf en sewentig jaar toe hy gesterf het.

Sinoniem:
• bejaarde
• gryskop

Antoniem:
• suigling

Vertaling:
Engels: grey-haired person, greybeard
Nederlands: grijsaard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootjie
Volgende onderwerp: halfuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:55:48 UTC 2025