Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootjie
grootjie [boodskap #136688] Fri, 28 May 2021 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootjie
Afbreking: groot•jie


Selfstandige naamwoord: grootjie
Meervoud: grootjies

Betekenis:
• Jou oupa of ouma se pa of ma.

Gebruik:
• My grootjie was as kind in 'n Britse konsentrasiekamp aangehou.

Spreekwoord:
• Probeer dit aan jou grootjie wysmaak. [Niemand sal dit glo nie.]

Hiponiem:
• oumagrootjie
• oupagrootjie

Afgelei:
• grootgrootjie
• oergrootjie

Vertaling:
Engels: granny, grandmother, grandfather
Nederlands: grootje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuilwerk
Volgende onderwerp: grysaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:09:33 UTC 2025