vuilwerk [boodskap #136687] |
Fri, 28 May 2021 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuilwerk
Afbreking: vuil•werk
Samestelling: vuil + werk
Selfstandige naamwoord: vuilwerk
Meervoud: vuilwerke
Verkleinwoord: vuilwerkie
Meervoud van verkleining: vuilwerkies
Betekenis:
• 'n Onaangename taak wat 'n mens selfs behoort te doen, en die aan ander moet afsmeer nie.
Gebruik:
• Maak self skoon, ek gaan nie jou vuilwerk doen nie!
Vertaling:
Engels: dirty work
Nederlands: vuile werk, smerig werk, vies werk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|