Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grofsmid
grofsmid [boodskap #136686] Fri, 28 May 2021 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grofsmid in sy werkswinkel.
'n Grofsmid in sy werkswinkel.
grofsmid
Afbreking: grof•smid
Samestelling: grof + smid


Selfstandige naamwoord: grofsmid
Meervoud: grofsmede

Betekenis:
• 'n Persoon (smid) wat voorwerpe van yster en staal maak.

Gebruik:
• Die grofsmid hamer die warm yster op sy aambeeld.

Hiperoniem:
• smid

Afgelei:
• grofsmidsaak
• grofsmidswinkel

Vertaling:
Engels: blacksmith
Nederlands: grofsmid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekragtig
Volgende onderwerp: vuilwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:06:20 UTC 2025