hanetree [boodskap #136684] |
Fri, 28 May 2021 06:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hanetree
Afbreking: ha•ne•tree
Selfstandige naamwoord: hanetree
Meervoud: hanetreë
Verkleinwoord: hanetreetjie
Meervoud van verkleining: hanetreetjies
Betekenis:
• 'n Kort afstand (so kort soos 'n hoenderhaan se tree).
Gebruik:
• Hulle bly net 'n hanetree van hier af.
Sinoniem:
• klipgooi
Vertaling:
Engels: cock-stride, stone's throw
Nederlands: korte afstand, steenworp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|