Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandenking
aandenking [boodskap #136683] Thu, 27 May 2021 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandenking
Afbreking: aan•den•king


Selfstandige naamwoord: aandenking
Meervoud: aandenkinge, aandenkings
Verkleinwoord: aandenkinkie
Meervoud van verkleining: aandenkinkies

Betekenis:
• 'n Voorwerp wat mens aan iets of iemand herinner.

Gebruik:
• Sy koop 'n miniatuur Eiffeltorinkie as aandenking aan haar besoek aan Frankryk.

Sinoniem:
• gedagtenis
• herinnering
• geskenk
• polfyntjie
• present
• soewenier
• memento

Afgelei:
• aandenkingswinkel

Vertaling:
Engels: souvenir, keepsake, memento, memorabilia
Nederlands: aandenken, souvenir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberaanval
Volgende onderwerp: hanetree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:53:07 UTC 2025