kuberaanval [boodskap #136682] |
Thu, 27 May 2021 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuberaanval
Afbreking: ku•ber•aan•val
Samestelling: kuber- + aanval
Selfstandige naamwoord: kuberaanval
Meervoud: kuberaanvalle
Verkleinwoord: kuberaanvalletjie
Meervoud van verkleining: kuberaanvalletjies
Betekenis:
• Die kwaadwillige uitbuiting van 'n rekenaarstelsel of -netwerk.
Gebruik:
• 'n Kuberaanval poog meestal om toegang tot sensitiewe inligting te verkry of om 'n rekenaardiens te ontwrig.
Vertaling:
Engels: cyber attack
Nederlands: cyberaanval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|