krat [boodskap #136679] |
Thu, 27 May 2021 16:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krat
Afbreking: krat
Selfstandige naamwoord: krat
Meervoud: kratte
Verkleinwoord: kratjie
Meervoud van verkleining: kratjies
Betekenis:
• 'n Groot en stewige houer van hout of plastiek waarin goedere geberg of vervoer word.
Gebruik:
• Terwyl hy die garage skoonmaak kom hy op 'n krat vuurwapens en ammunisie af.
Afgelei:
• bierkrat
Verwant:
• boks
• doos
• kis
• mandjie
• trommel
Vertaling:
Engels: crate, frame
Nederlands: krat
Werkwoord: krat
Verlede tyd: het gekrat
Betekenis:
• Om goedere in 'n krat te pak.
Gebruik:
• Sy krat die bottels ingelegde perskes.
Vertaling:
Engels: to crate
Nederlands: kratten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|