Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuberruimte
kuberruimte [boodskap #136677] Thu, 27 May 2021 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuberruimte
Afbreking: ku•ber•ruim•te


Selfstandige naamwoord: kuberruimte
Meervoud: kuberruimtes

Betekenis:
• Die virtuele ruimte op 'n publieke netwerk, veral die wêreldwye web.

Gebruik:
• Gebruikers wat die kuberruimte gebruik word voortdurend deur kubermisdadigers geteiken.

Sinoniem:
• internet

Verwant:
• kuberaanval
• kubermisdaad
• kubersekerheid
• kuberteenwoordigheid
• kuberveiligheid
• kuberwelstand

Vertaling:
Engels: cyberspace
Nederlands: cyberspace

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberveiligheid
Volgende onderwerp: eindeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:01:12 UTC 2025