Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuberveiligheid
kuberveiligheid [boodskap #136676] Thu, 27 May 2021 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuberveiligheid
Afbreking: ku•ber•vei•lig•heid
Samestelling: kuber- + veiligheid


Selfstandige naamwoord: kuberveiligheid
Meervoud:

Betekenis:
• Veiligheid op die internet (in die kuberruimte).

Gebruik:
Kuberveiligheid is 'n groot uitdaging vir elke persoon of besigheid wat die internet gebruik.

Vertaling:
Engels: cyber security
Nederlands: cyberveiligheid, cyberbeveiliging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bulder
Volgende onderwerp: kuberruimte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:56:22 UTC 2025