Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandmaer
brandmaer [boodskap #136674] Thu, 27 May 2021 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandmaer
Afbreking: brand•maer
Samestelling: brand + maer


Byvoeglike naamwoord: brandmaer
Attributief: brandmaer

Betekenis:
• Intensiewe vorm van maer: baie maer (dun en met min vet).

Gebruik:
• Ná die droogte was die beeste brandmaer en uitgeteer.

Sinoniem:
• anoreksies
• biltongmaer
• brandsiek
• doodmaer
• plankmaer
• seningmaer
• vrekmaer

Antoniem:
• spekvet

Vertaling:
Engels: skinny, scraggy, lean
Nederlands: broodmager, doodmager, doormager, graatmager, overmager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asemhaling
Volgende onderwerp: bulder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:49:01 UTC 2025