Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopgaan
oopgaan [boodskap #136672] Do, 27 Mei 2021 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopgaan
Afbreking: oop•gaan
Samestelling: oop + gaan


Werkwoord: gaan oop, oopgaan
Verlede tyd: het oopgegaan
Teenwoordige deelwoord: oopgaande

Betekenis:
• Om van toe na oop te beweeg.

Gebruik:
• Ek kan nie wag dat die roos moet oopgaan nie.
• As sy mond oopgaan, praat hy nonsens!

Sinoniem:
• open

Antoniem:
• toegaan

Verwant:
• blom
• bloei
• ontluik
• oopbly
• oopgooi
• oophou
• oopkry
• oopmaak
• oopskuif
• oopslaan
• oopspring
• oopval

Vertaling:
Engels: to open, expand
Nederlands: opengaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongemaklik
Volgende onderwerp: asemhaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 09:27:45 MGT 2024