ongemaklik [boodskap #136671] |
Thu, 27 May 2021 14:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongemaklik
Afbreking: on•ge•mak•lik
Samestelling: on- + gemaklik
Byvoeglike naamwoord: ongemaklik
Vergrotende trap: ongemakliker
Oortreffende trap: ongemaklikste
Attributief: ongemaklike
Partitief: ongemakliks
Betekenis:
• Wat nie gemaklik is nie.
Gebruik:
• Die stoel sit ongemaklik en maak my rug seer.
Sinoniem:
• aardig
• gespanne
• lastig
• lomp
• moeilik
• onhandig
• onbehaaglik
• onbeholpe
• ongerieflik
• onrustig
• onvriendelik
• onwennig
• styf
• senuweeagtig
• vreemd
Antoniem:
• gemaklik
Afgelei:
• ongemaklikheid
Vertaling:
Engels: uncomfortable
Nederlands: ongemakkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|