whisky [boodskap #136669] |
Wed, 26 May 2021 15:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
whisky
Afbreking: whis•ky
Selfstandige naamwoord: whisky, whiskey
Meervoud: whiskies, whiskys
Betekenis:
• 'n Alkoholiese drankie wat van graanprodukte (veral mout) gestook is.
Gebruik:
• Whisky kan met water en ys gedrink word, of saam met ander drankies (soos sodawater) vermeng word.
Wisselvorm:
• whiskey
Afgelei:
• whiskybottel
• whiskyglas
• whiskyketel
• whiskystoker
• whiskeytafel
Vertaling:
Engels: whiskey
Nederlands: whisky
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|