koggel [boodskap #136668] |
Wed, 26 May 2021 15:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koggel
Afbreking: kog•gel
Werkwoord: koggel
Verlede tyd: het gekoggel
Teenwoordige deelwoord: koggelende
Betekenis:
• Iemand terg of tart, veral deur sy woorde te herhaal of hom/haar na te maak.
Gebruik:
• Moenie jou boetie so koggel nie!
Sinoniem:
• bespot
• na-aap
• naboots
• namaak
• napraat
• spot
• terg
• treiter
• verkleineer
Afgelei:
• koggelaar
• koggelary
• koggelmander
• koggelmannetjie
• koggelooi
• koggelram
• koggelstok
• uitkoggel
Vertaling:
Engels: to mimic, mock, imitate, tease
Nederlands: tergen, na-apen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|