Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesproke
gesproke [boodskap #136663] Wed, 26 May 2021 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesproke
Afbreking: ge•spro•ke


Byvoeglike naamwoord: gespreek
Attributief: gesproke

Betekenis:
• Verlede deelwoord van spreek: wat mondelings uitgespreek is.

Gebruik:
• Geskrewe taal is 'n weergawe van gesproke taal wat op papier vasgelê is.

Sinoniem:
• verbale

Antoniem:
• geskrewe
• ongesproke

Vertaling:
Engels: spoken
Nederlands: gesproken


Bywoord: gesproke

Betekenis:
• Van dié perspektief gesien.

Gebruik:
• Histories gesproke was dit baie belangrik.
• Streng gesproke eet 'n karnivoor nie plante nie.

Vertaling:
Engels: spoken
Nederlands: gesproken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergewis
Volgende onderwerp: vrugteboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:50:52 UTC 2025