Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermetel
vermetel [boodskap #136659] Tue, 25 May 2021 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermetel
Afbreking: ver•me•tel


Byvoeglike naamwoord: vermetel
Vergrotende trap: vermeteler
Oortreffende trap: vermetelste
Attributief: vermetele
Partitief: vermetels

Betekenis:
• Ongeskik optree; jouself aanmatig waartoe jy geen reg het nie.

Gebruik:
• Die vermetele vent het reg voor my in die ry ingedruk.

Sinoniem:
• aanmatigend
• arrogant
• astrant
• hovaardig
• onbeleef
• onbeskof
• oneerbiedig
• ongepoets
• onverskrokke
• parmantig
• verwaand
• voorbarig
• vrypostig

Afgelei:
• vermetelheid

Vertaling:
Engels: audacious, daring, bold
Nederlands: vermetel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermoedelik
Volgende onderwerp: beitel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:08:00 UTC 2025