Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valstrik
valstrik [boodskap #136657] Tue, 25 May 2021 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
valstrik
Afbreking: val•strik
Samestelling: val + strik


Selfstandige naamwoord: valstrik
Meervoud: valstrikke
Verkleinwoord: valstrikkie
Meervoud van verkleining: valstrikkies

Betekenis:
• 'n Toestel waarmee diere gevang word.
• (figuurlik) Iets waarmee iemand mislei en uitgevang word.

Gebruik:
• Die jagter stel 'n valstrik om hase te vang.
• Haar uitnodiging was duidelik 'n valstrik.

Sinoniem:
• hinderlaag
• lokval
• slagveer
• slagyster
• strik
• vangstrik
• val
• wip

Vertaling:
Engels: trap, snare, pitfall; snag
Nederlands: valstrik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afmeet
Volgende onderwerp: vermoedelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:42:16 UTC 2025