Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afmeet
afmeet [boodskap #136656] Tue, 25 May 2021 13:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afmeet
Afbreking: af•meet
Samestelling: af + meet


Werkwoord: meet af, afmeet
Verlede tyd: het afgemeet
Verlede deelwoord: afgemete

Betekenis:
• Om deur meting 'n hoeveelheid van iets te bepaal of opsy te sit.

Gebruik:
• Jy moet 100 milligram afmeet en in water oplos.

Sinoniem:
• afbaken
• aftree
• afpen
• opmeet
• toedeel
• uitmeet

Vertaling:
Engels: to measure off, proportion
Nederlands: afmeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruipdier
Volgende onderwerp: valstrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:25:12 UTC 2025