|
|
Re: Kan iemand my help?Dorpnaam [boodskap #14903 is 'n antwoord op boodskap #14842] |
Tue, 19 May 1998 00:00 |
daffodil
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
It came to be on Sun, 17 May 1998 23:30:10 +0300, that "H.W.M."
wrote:
> Is daar êrens 'n dorp mit die naam " twee-buffel-met-een-kioeël-geskiet" oor wat
> gelygsoortig ???
> HWM
Sover ek kan onthou, het ek in die SA weergawe van die Guiness Book of
Records gelees dat die oorspronklike naam van Buffelsfontein
TweeBuffelsMetEenSkotMorsDoodGeskietFontein was.
Daffodil
---
daff...@preciseic.demon.co.uk
http://www.nis.za/~daffodil/
|
|
|