Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
maroela
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
maroela
[
boodskap #136650
]
Tue, 25 May 2021 09:36
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Maroelaboom.
Maroelas
maroela
Afbreking: ma•roe•la
Selfstandige naamwoord:
maroela
Meervoud:
maroelas
Verkleinwoord:
maroelatjie
Meervoud van verkleining:
maroelatjies
Betekenis:
• 'n Enkelstam-boom met 'n wye kroon en kenmerkende grys bas,
Sclerocarya birrea
.
• Die vrug van die maroelaboom.
Gebruik:
• Die
maroela
groei tot 18 meter hoog en word meestal in oop bosveld aangetref.
• Die olifante eet gegiste
maroelas
.
Afgelei:
• maroelaboom
• maroelajellie
• maroelaslang
• maroelavrug
Vertaling:
Engels: marula
Nederlands: maroela, olifantenboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
veldwerk
Volgende onderwerp:
karsiek
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 09:09:38 UTC 2025