weerstandsbeweging [boodskap #136647] |
Mon, 24 May 2021 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerstandsbeweging
Afbreking: weer•stands•be•we•ging
Samestelling: weerstand + -s- + beweging
Selfstandige naamwoord: weerstandsbeweging
Meervoud: weerstandsbewegings
Verkleinwoord: weerstandsbeweginkie
Meervoud van verkleining: weerstandsbeweginkies
Betekenis:
• 'n Radikale organisasie wat hom teen die heersende bestel verset.
Gebruik:
• Eugene Terre'Blanche was die hoof van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB).
Vertaling:
Engels: resistance movement
Nederlands: weerstandsbeweging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|