geskrewe [boodskap #136646] |
Mon, 24 May 2021 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geskrewe
Afbreking: ge•skre•we
Byvoeglike naamwoord: geskryf
Attributief: geskrewe
Betekenis:
• Wat op skrif gestel is.
Gebruik:
• Geskrewe taal is die weergawe van gesproke taal wat op papier vasgelê is.
Sinoniem:
• gedokumenteerde
• geskryfde
• skriftelike
Antoniem:
• gesproke
• mondelinge
• ongeskrewe
Vertaling:
Engels: written
Nederlands: geschreven
Nota:
• Voltooide deelwoord van skryf.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|