implisiet [boodskap #136645] |
Mon, 24 May 2021 16:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
implisiet
Afbreking: im•pli•siet
Byvoeglike naamwoord: implisiet
Attributief: implisiete
Partitief: implisiets
Betekenis:
• Die verskuilde betekenis wat geïmpliseer word; wat nie uitdruklik vermeld is nie, maar wel tussen die lyne bedoel word.
Gebruik:
• Hy het implisiet erken dat hy by die misdaad betrokke was.
Sinoniem:
• suggestief
Antoniem:
• eksplisiet
Vertaling:
Engels: implicit
Nederlands: impliciet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|