Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedag
bedag [boodskap #136643] Mon, 24 May 2021 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedag
Afbreking: be•dag


Byvoeglike naamwoord: bedag
Attributief: bedagte

Betekenis:
• Wat voorbereid en attent is.
• Wat goed bedink en oorweeg is.

Gebruik:
• Ry versigtig en wees bedag op die slaggate in die pad.
• Dit blyk of die man met vooraf bedagte rade opgetree het.

Antoniem:
• onbedag

Verwant:
• bedagsaam
• selfbedag
• voorbedag
• welbedag

Vertaling:
Engels: prepared; mindful
Nederlands: bedacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windrigting
Volgende onderwerp: eksplisiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:08:04 UTC 2025