Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vorendag
vorendag [boodskap #136640] Mon, 24 May 2021 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vorendag
Afbreking: vo•ren•dag


Bywoord: vorendag

Betekenis:
• Te voorskyn kom/bring.

Gebruik:
• Sy het met 'n slim plan vorendag gekom.

Spreekwoord:
• Met die sak patats vorendag kom. [Alles bekend maak.]

Vertaling:
Engels: came up with, bring to light
Nederlands: tevoorschijn

Nota:
• Sametrekking van "voor 'n dag".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dominant
Volgende onderwerp: polisindeton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:44:44 UTC 2025