dominant [boodskap #136639] |
Mon, 24 May 2021 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dominant
Afbreking: do•mi•nant
Byvoeglike naamwoord: dominant
Attributief: dominante
Betekenis:
• Wat die oorhand het.
Gebruik:
• In die genetika word die oorheersende geen dominant en die ander geen resessief genoem.
Sinoniem:
• oorheersend
• toonaangewend
Antoniem:
• resessief
Afgelei:
• dominansie
• deomineer
• dominerend
Vertaling:
Engels: dominant
Nederlands: dominant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|