geloofwaardigheid [boodskap #136638] |
Mon, 24 May 2021 12:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geloofwaardigheid
Afbreking: ge•loof•waar•dig•heid
Samestelling: geloofwaardig + -heid
Selfstandige naamwoord: geloofwaardigheid
Meervoud: geloofwaardighede
Betekenis:
• Die mate of toestand van geloofwaardig wees.
Gebruik:
• Diegene wat ander kritiseer verloor dikwels self geloofwaardigheid.
Sinoniem:
• betroubaarheid
• geldigheid
• geloofbaarheid
• integriteit
• outentisiteit
• waarheid
Antoniem:
• ongeloofwaardigheid
Afgelei:
• geloofwaardigheidsprobleem
Vertaling:
Engels: credibility
Nederlands: geloofwaardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|